top of page
820222ef1b455d02abdb0485cfb7a127.jpg
d0f0e6badfb628304d59e5a6d36f0326.jpg
ivy_transparent.png
website invitation.png




Jan van riebeeCk opvoedingstrust Veiling

6 Junie 2026


"Ou-Kaapse Sjarme"

Die jaarlikse veilingsdinee is 'n hoogtepunt op 

Laerskool Jan van Riebeeck se sosiale kalender.

 

Dis ‘n glansryke en gesellige aand, en terselfdertyd ons skool se grootste fondsinsameling van die jaar- 

‘n geleentheid waar ons as gemeenskap saam bou aan ons kinders se toekoms.

 

Vanjaar se tema is “Ou Kaapse-Sjarme”

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

PHOTO-2026-03-16-16-47-39.jpg

6 Junie 2026

Mount Nelson

17:00

 

R 2050 per persoon

Vyfgangmaaltyd en Tafelwyn

Toegang tot Veiling

Mount Nelson Verblyf

Ons het 'n uitstekende tarief by die Mount Nelson Hotel vir al ons veilingsgaste gereël. Gaste kan een of twee aande (Vrydag en/of Saterdagaand) by die hotel oornag teen 'n spesiale tarief van R4 500 per aand vir 2 persone, ontbyt ingesluit.

Om te bespreek, gebruik asseblief die afslagkode (hierdie inligting sal binnekort bygevoeg word - hou asseblief hierdie spasie dop

 

Die veiling word georganiseer deur die veilingspan, bestaande uit ouers van die skool. Kontak ons gerus indien jy enige vrae het.

Anna Blackmore- 083 386 4057

Lyndi Kuys- 072 380 9161

bottom of page